image image image image
Bespreking vir sessies Huweliksberading sessies
Imago verhoudingsterapie kan gedoen word deur sessies te doen as paartjie. Om 'n afspraak te maak, skakel 082 331 4704/3 of stuur 'n epos. Ek verkies om julle saam te sien van die eerste sessie af.
Eerste sessies is 90 minute. Opvolgsessies is 60 minute.
Imago Verhoudings Werkswinkel Die Imago "Getting The Love You Want" Werkswinkel verskaf 'n veilige omgewing waarin jy en jou maat kan ontsnap van afleidings en waar jul kan fokus op die ontdek van 'n duidelike verstaan van die storie van jul verhouding. Dit verskaf die tyd en spasie saam om jul in staat te stel om deurbraak veranderinge te maak in die manier waarop jul in verhouding met mekaar staan.
Voorbereiding vir Pare Terapie Wanneer pare by my kantoor of by 'n werkswinkel opdaag vir berading, is hulle gewoonlik vasgevang in 'n mengsel van woede, skok, hartseer en wanhoop. Sommige van hulle is pasgetroudes en hulle kan nie verstaan hoe hulle geval het van die hoogtes van liefde en glorie na die dieptes van hopeloosheid en konflik nie.Ander pare is al vir baie jare getroud en het al hul geswoeg deur die kalmtes en storms,hul dae van maanskyn en rose is 'n vae herinnering.
Vir wie is Imago? Pare in enige vaste verhouding wat: * 'n goeie verhouding wil verbeter en verdiep
* in 'n moeilike verhouding is en jare lange konflik wil oplos.
* naby aan opbreek is en wil besluit of hulle met die verhouding wil aangaan of nie
* vir hulle kinders 'n veilige ruimte wil skep om in op te groei
* in die begin van 'n mooi verhouding is wat hulle graag so wil behou

Imago Verhoudingsterapie

  • Is jy tans in 'n verhouding wat in die moeilikheid is?
  • Wonder jy wat het van die mens geword waarop jy verlief geraak het? Sal jy graag die liefde wat jy eens gehad het weer wil herontdek en dit vir altyd wil behou?
  • Of dalk is jy pas getroud of 'n paar wat voorberei om te trou en graag 'n ware konneksie wil skep wat vir altyd sal hou.
  • Of dalk is jy 'n enkellopende wat doodeenvoudig moeg is om in verhoudings betrokke te raak wat nooit aan jou behoeftes voldoen nie. 

    Lees meer...

  • Hoe om my huwelik te red?

    • Imago Terapie Sessies Imago Terapie Sessies
      Berading sessies vir jou huwelik - een tot een. Verander vasgevangde verhoudingspatrone en genees die kern van die seer wat julle konflik veroorsaak. 60 minute sessies. 'n Minimum van 8 tot 12 sessies...
      Lees meer...
    • Imago  Pare werkswinel Imago Pare werkswinel
      'n Naweek kursus waarin julle die gereedskap kan leer om 'n gesonde verhouding instand te hou. Dit is ook ideaal om julle uit die maalkolk van die magstryd uit te pluk. Gelykstaande aan 6 maande se...
      Lees meer...
    • Pare Intensief Pare Intensief
      'n Twee dae proses van 9:00-17:00 gedurende weeksdae met slegs een paar. Hierdie is 'n uitstekende proses as u huwelik in ernstige verhoudingskrisis is. Dit is 'n gefokusde proses om u huwelik weer stabiel...
      Lees meer...
    • Opvolgafsprake Opvolgafsprake
      Vir pare wat reeds die werkswinkel of 6 sessies gedoen het. In die reis van die huwelik groei bewuste pare na nuwe vlakke van groei. Opvolgprosesse is beskikbaar om jou huwelik hierin te ondersteun. Ander...
      Lees meer...

    Huwelik Fases

    Watter woord beskryf jou huwelik?

    Klankopnames Imago

    Gratis Verhouding Gereedskap

    Kommunikasie

    Wat het my aangetrek na my maat toe

    Oor-fluister touch

    Wat ander sê

    Dankie dat ek die naweek kon ontdek dat ons werklik vir mekaar bedoel is en vir die gereedskap om ons huwelik werklik te laat werk, op so 'n ander manier as wat ons verwag het.

    Kobus vd Merwe op Ontbytsake

    Harville en Helen Hendrix - stigters van Imago